Karl Benz

Karl Benz
Karl Friedrich Benz
Gebore
Karl Friedrich Michael Vaillant

25 November 1844
Sterf4 April 1929
NasionaliteitDuitsland
BeroepUitvinder, tegnikus
Bekend virOntwikkel petrolaangedrewe motor
EggenootBertha Benz
Kinders5, Eugen, Richard, Clara, Ellen, Thilde
Ouer(s)Johann George Benz (vader)
Josephine Vaillant (moeder)
Handtekening

Karl Friedrich Benz, gebore as Karl Friedrich Michael Vaillant (Karlsruhe, 25 November 1844Ladenburg, 4 April 1929) was 'n Duitse uitvinder, ingenieur en tegnikus. Hy het die eerste petrolaangedrewe motor in 1885 gebou. Sy fabriek het later met dié van Gottlieb Daimler saamgesmelt, wat tot die totstandkoming van die Mercedes-Benz-motormaatskappy gelei het.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB